Byb ציבורי
[search 0]
עוד

Download the App!

show episodes
 
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan d ...
 
Loading …
show series
 
Loading …

מדריך עזר מהיר

זכויות יוצרים 2020 | מפת אתר | מדיניות פרטיות | תנאי השירות
Google login Twitter login Classic login