Spektrum ציבורי
[search 0]
עוד
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Spektrum-Podcast

detektor.fm – Das Podcast-Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
שבועי
 
Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
  continue reading
 
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
  continue reading
 
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
  continue reading
 
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Stirbt ein geliebter Mensch, dann hinterlässt das Spuren in unserem Gehirn. Untersuchungen liefern erste Erkenntnisse, wie die Trauer sich auf unser Denkorgan auswirkt und welche Prozesse dort ablaufen, wenn wir jemanden verlieren. (00:00:35) Begrüßung (00:01:28) Wer ist Mary-Frances O’Connor und woran forscht sie? (00:02:23) Woher kommt das Gefühl…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Marja se oorstaning” uit Johannes 19:35 NLV Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor “Die waardeketting veranderinge tydens ‘n moeilik ekonomiese situasie.” Spektrum Podcastsעל ידי Johann Els
  continue reading
 
Die president benoem adjunkhoofregter Mandisa Maya as die volgende hoofregter. Munisipale bestuurders kan dalk persoonlik verantwoordbaar gehou word vir swak watervoorsiening, indien nuwe wetgewing deurgevoer word. Die Lions verwag 'n verwoede aanslag van die Sharks in hulle Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd Saterdag in Johannesburg.…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die weduwee se kan” uit 2 Kon 4:2 “Wat kan ek doen om jou te help?” vra Elisa. “Sê vir my, wat het jy in jou huis?” “Hoegenaamd niks nie, behalwe ’n kan met olie,” antwoord sy. Spektrum Podcastsעל ידי Johann Els
  continue reading
 
Die DA gaan die ANC van minagting van die hof aankla oor die kaderontplooiingsdokumente. Die uitgebreide polisiesoektog na die sewejarige Joslin Smith van Saldanhabaai, wat Maandag as vermis aangemeld is, duur steeds voort. Israel stuur 'n afvaardiging na Parys, Frankryk, vir onderhandelinge oor 'n moontlike skietstaking met Hamas.…
  continue reading
 
Die Dunkle Energie treibt das Universum immer weiter und immer schneller auseinander. Doch was sich wirklich hinter der geheimnisvollen Kraft verbirgt, ist nach wie vor unklar. Neue Messungen und Teleskope sollen Licht ins Dunkel bringen. (00:00:35) Begrüßung (00:01:35) Wie viel wissen wir über dunkle Energie? (00:02:53) Der Unterschied zwischen du…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “God’s genade” uit Johannes 18:10 - 11 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Die minister van finansies, Enoch Godongwana, moes 'n moeilike begroting laat klop, maar nie almal is tevrede nie. Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, lewer sy provinsiale-rede in 'n provinsie wat gebuk gaan onder ongelykheid, armoede en die verval van infrastruktuur. Daar is nog tyd om te registreer om te stem vóór die president die verkiesing…
  continue reading
 
Ons skop die program af met ‘n gesprek met Dr Carin Strydom. Sy kom vanuit korporatiewe bankwese maar is al 18 jaar lank entrepreneur en het ‘n passie om klein besighede te help. Ons gesels oor die vier hoekstene van ‘n suksesvolle SMME tydens ‘n moeilike ekonomiese periode. Spektrum Podcastsעל ידי Johann Els
  continue reading
 
Die DA se hofaansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar, is van die hand gewys. Die Wêreldgesondheidsorganisasie is bekommerd oor 'n ongekende toename in gevalle van masels. Die Nasionale Vergadering sal vanmiddag oor die geskorste Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe se toekoms besluit.…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Om draers van hoop te wees” uit JAKOBUS 1:4 NLV "Julle moet egter enduit volhard. Dan sal julle julle lewensdoel bereik en geestelik gesond wees. Julle sal niks kortkom nie." Spektrum Podcastsעל ידי Johann Els
  continue reading
 
Die Potato Foundation is 'n nie-winsgewende organisasie wat op verwaarloosde kinders in die samelewing fokus. Die Stigting het 'n projek genaamd "Run with Purpose" begin om tweedehandse hardloopskoene vir die leerders by Vastfontein Batho Pele Skool in te samel. Ons gesels met Esmarie Robbertse van die Potato Foundation om meer hieroor uit te vind.…
  continue reading
 
OUTA vra die parlement om die Wysigingswetsontwerp op die Algemene Intelligensiewette terug te trek. Die agteruitgang en opheffing van die platteland is in die kollig by 'n konferensie op Bothaville. Die nuwe politieke party, Change Starts Now, stel sy verkiesingsmanifes bekend.על ידי RSG
  continue reading
 
Große Hoffnungen, große Gewinne: Der Hype um RNA-Arzneimittel wurde durch die Impfstoffe während der Covid-19-Pandemie entfacht. Und der Wettlauf um die nächste Generation der Technologie hat bereits begonnen. (00:00:00) Intro (00:00:48) Begrüßung (00:01:55) Was ist RNA? (00:03:56) Wie kann RNA genutzt werden? (00:06:45) Was sind die Nachteile von …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Saartjie en die wynduin” uit 2 Sam 22:26-27 en Gen 1:26. Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
'n Bomaanval op die Suid-Afrikaanse militêre basis in die Kongo eis die lewe van twee soldate. Die parlement ontvang minstens 22 000 insette oor die voorgenome spioenasiewetsontwerp. Rare siektes beteken ook dikwels onbetaalbare behandeling - dis die ervaring van ongelukkige pasiënte.על ידי RSG
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die berg het toe geskuif” uit MATTEUS 17:20 NLV “Julle geloof was nie sterk genoeg nie,” was Jesus se antwoord. “Dít verseker Ek julle, as julle geloof selfs so klein soos ’n mosterdsaadjie was, sou julle vir hierdie berg sê: ‘Skuif soontoe,’ en hy sal d…
  continue reading
 
Loading …

מדריך עזר מהיר