Vandag vertel Jesus ons die gelykenis van die arbeiders in die wingerd: "So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste." Jesus kondig weer Sy dood en opstanding aan, maar die dissipels stry nog steeds oor wie van hulle die belangrikste gaan wees in die koninkryk van die hemel. Dan genees Jesus weer twee blinde mans, nie net van hul fisiese blindheid nie, maar ook van hul geestelike blindheid.…
Laat ons Boekevat
סמן הכל כלא נצפה...
Manage series 3598726
תוכן מסופק על ידי Jan Smit. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Jan Smit או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
'n Sistematiese Boek-vir-boek, Vers-vir-vers bybelstudie deur al die boeke van die Bybel.
22 פרקים