'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Huntex skop af en daar staan weer toue by Gallagher
3:18
3:18
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
3:18
Adriaan Woudstra – organiseerder, HuntEx Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
Coenie Visser, feesdirekteur van Classics for All, vertel van die fees wat 20 jaar gelede begin is.על ידי RSG
…
continue reading
1
‘n Suid-Afrikaanse pionier in die aanlyn wêreld
21:33
21:33
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
21:33
Adriaan Rootman, eienaar van Luxury Time gesels oor die storie agter sy besigheid.על ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Wat doen jy met jou geld in hierdie onsekere tye?
10:51
10:51
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
10:51
Cobus Potgieter – beleggingshoof en portefeuljebestuurder, SouthernCross Capital Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Transnet sê sy hernuwinsplanne werp vrugte af
6:17
6:17
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
6:17
Michelle Phillips – bestuurshoof, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kenners antwoord luisteraarsvrae
14:50
14:50
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
14:50
Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26ste April 2024
48:44
48:44
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
48:44
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Codi is die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm
7:08
7:08
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
7:08
Sabihah Mohamed, uitvoerende hoof vir CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor hoe die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm werk. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
BHP verras met oorname-aanbod van Anglo American
11:15
11:15
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
11:15
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod van Anglo American. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
MTI se Johann Steynberg sterf in Brazilië
7:12
7:12
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
7:12
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Johann Steynberg en MTI. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft gesels oor die Amerikaanse ekonomie en rentekoerse. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kunsmatige intelligensie en versekering
7:55
7:55
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
7:55
Izak Smit, uitvoerende hoof van PPS gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Clicks hou aan om ’n winkel ’n week te open
7:34
7:34
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
7:34
Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25ste April 2024
50:13
50:13
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
50:13
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Takseer beleggers Tesla anders as ander maatskappye?
7:20
7:20
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
7:20
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor Tesla. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kan ’n oordrag van aandele werknemers meer produktief maak?
6:41
6:41
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
6:41
Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die oordrag van aandele aan werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Belastingouditte neem drasties toe soos die Ontvanger KI inspan
9:19
9:19
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
9:19
Elle-Sarah Rossato, vennoot by PwC Suid-Afrika gesels oor die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat kunsmatige intelligensie inspan. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Bitcoin-halfvering kom en gaan sonder groot aksie
8:03
8:03
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
8:03
Marius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor bitcoin-halfvering. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24ste April 2024
46:56
46:56
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
46:56
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Copper 360 spring oor produksieverslag
9:03
9:03
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
9:03
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor Copper 360 se goeie nuus, en die winde wat teen Sasol waai. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nataniël se Ring van Vuur by Suidoosterfees
16:13
16:13
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
16:13
Nataniël vertel van die produksie, Ring van vuur, wat te sien is by die Suidoosterfees in Kaapstad.על ידי RSG
…
continue reading
1
Varenka Paschke vier vrouwees in uitstalling
15:17
15:17
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
15:17
Die kunstenaar, Varenka Paschke, gesels oor haar solo-uitstalling waarin sy vrouwees vier. Dis te sien by die Breytenbach-galery in Wellington.על ידי RSG
…
continue reading
1
Boulevard Harmonists sing a capella
5:06
5:06
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
5:06
Onbegeleide sang deur 'n klein groep sangers, ook bekend as a capella, is amper so oud soos musiek self. Dit is later verfyn, veral tydens die Renaissance- en Barokperiode, tot 'n gespesialiseerde sangsoort. Terrance April gesels met die leier van die Boulevard Harmonists, Kobus Venter.על ידי RSG
…
continue reading
1
Buitelandse uitkeerpolisse kan baie nuttig en voordelig wees
9:19
9:19
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
9:19
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor buitelandse uitkeerpolisse. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Boere gaan ’n taai 12 maande hê - ekonome
4:29
4:29
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
4:29
Dr Johan Willemse, ekonoom by Agrikonsult gesels oor hulle jongste indeks. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Capitec lok steeds 170 000 kliënte per maand
9:20
9:20
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
9:20
Gerrie Fourie, uitvoerende hoof by Capitec gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat
5:57
5:57
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
5:57
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs gesels oor nuwe reëls wat maatskappye kan noop om met die NVG oor korrupsie te praat. Volg RSG Geldsake op Twitterעל ידי Ryk van Niekerk
…
continue reading