Artwork

תוכן מסופק על ידי Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Die Krag van God se Genade

2:36
 
שתפו
 
Manage episode 457515599 series 3072738
תוכן מסופק על ידי Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.

Send us a text

Johannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
Kan ek jou vra … wat beteken die woord ‘genade’? Vir party mense is dit 'n godsdienstige term wat só gereeld en lukraak gebruik word, dat dit amper betekenisloos geword het. En tog is genade die magtigste krag vir verandering in die wêreld.

Gister het ons Kersfees gevier. Ons het gesien dat God met ons wou praat deur Jesus, God die Seun, wat Hy gestuur het om 'n mens te word, om in ons midde te woon:

Johannes 1:14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.

Jesus, is God se Woord. Hy is God wat met ons praat in 'n taal wat ons kan verstaan, wat sy heerlikheid op ons laat skyn, sy genade en waarheid in ons lewens uitstort.

Deur die wet, ‘n klomp reëls, te volg, verander ‘n mens nie. Maar genade – die gee van ’n geskenk, die bewys van goedhartigheid en die vergifnis van jou sonde, wat jy eenvoudig nie verdien nie … dít verander jou.

Nie een van ons – nie jy, of ek nie – verdien Jesus se geskenk aan ons. Ons verdien nie sy offer, wat God se geregtigheid vir ons rebellie eis, nie. Maar God het uit genade die gratis geskenk van die Ewige Lewe, vir jou en my gegee.

Genade en waarheid het deur Jesus Christus gekom.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1441 פרקים

Artwork
iconשתפו
 
כל הפרקים

×
 
Loading …

ברוכים הבאים אל Player FM!

Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

מדריך עזר מהיר

האזן לתוכנית הזו בזמן שאתה חוקר
הפעלה