Artwork

תוכן מסופק על ידי NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Lux Verbi-boekgesprek: Morné Mundey gesels met Barend Vos oor Rut en Boas

14:43
 
שתפו
 
Manage episode 325569095 series 1994125
תוכן מסופק על ידי NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Morné Mundey van Radio Helderberg gesels met die skrywer Barend Vos oor sy roman, Rut en Boas. Dr. Barend Vos is ’n bekroonde Christenskrywer en predikant. Waarom het Barend Vos hierdie Bybelverhaal gekies vir sy roman? Waaroor gaan Rut en Boas? Rut is 'n jong weduwee. Wanneer haar skoonma Naomi ─ self ook 'n weduwee ─ wil teruggaan na Betlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Betlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab ─ dié Ragab wat 'n rooi tou uit Jerigo se muur laat hang het. Tog is dit juis Ragab se skarlakenverlede wat haar empatie met die prostitute buite Betlehem se poorte gee. Oor alles heen waak die oudstes met hulle eie agendas, dikwels selfverryking of onregmatige bevoordeling. Hieruit triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met eietydse dialoog en 'n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure onthoubare ménse maak. Bestel Rut en Boas: 'n liefdesverhaal deur Barend Vos by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780796322623
  continue reading

148 פרקים

Artwork
iconשתפו
 
כל הפרקים

×
 
Loading …

ברוכים הבאים אל Player FM!

Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

מדריך עזר מהיר