Artwork

תוכן מסופק על ידי Arend Botha and Regardt De Bruin, Arend Botha, and Regardt De Bruin. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Arend Botha and Regardt De Bruin, Arend Botha, and Regardt De Bruin או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Die Apostoliese Geloofsbelydenis

8:34
 
שתפו
 
Manage episode 371720682 series 3488921
תוכן מסופק על ידי Arend Botha and Regardt De Bruin, Arend Botha, and Regardt De Bruin. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Arend Botha and Regardt De Bruin, Arend Botha, and Regardt De Bruin או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.

Die Apostoliese Geloofsbelydenis is nie deur die apostels geskryf nie maar het sy ontstaan gehad in die 2de eeu en het verder ontwikkel totdat dit in die 4e eeu gefinaliseer is. Dit word ook die Twaalf Artikels van die algemene, ongetwyfelde, Christelike Geloof of verkort net Die Twaalf Artiekls genoem.

  1. Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde.
  2. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here;
  3. wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria;
  4. wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en neergedaal het na die hel;
  5. wat op die derde dag weer opgestaan het uit die dood;
  6. opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
  7. waarvandaan Hy sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel.
  8. Ek glo in die Heilige Gees.
  9. Ek glo aan 'n heilige, algemene, Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
  10. die vergewing van sondes;
  11. die opstanding van die liggaam
  12. en 'n ewige lewe.

Support the Show.

  continue reading

60 פרקים

Artwork
iconשתפו
 
כל הפרקים

×
 
Loading …

ברוכים הבאים אל Player FM!

Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

מדריך עזר מהיר