Spektrum 19 November 2020
MP3•בית הפרקים
Manage episode 278101990 series 2801228
תוכן מסופק על ידי RSG. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי RSG או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלו. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Na ons onderhoud gister met RSG se stasiebestuurder, Madaleen Krüger, het drognuus soos 'n veldbrand op sosiale media versprei. Baie van die nuus beweer dat hier 'n aanval op Afrikaans geloods word met die afleggingsproses, dat RSG spesifiek geteiken word en dat RSG sy deure gaan sluit. Hierdie is baie ver van die waarheid af, en om sake net weer duidelik te stel aan luisteraars praat ons weer met Magdaleen. Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, het intussen onderneem om die Alliansie se politieke raad te beywer om die dreigende afleggings by die SAUK te stop, en kenners is bekommerd oor politieke inmening. Adjunkregter Raymond Zondo het oudpresident Jacob Zuma se aansoek om homself van die Staatskapingskommissie te onttrek, van die hand gewys.
…
continue reading
1918 פרקים