Preek, Sondag 17 November | André Serfontein
Manage episode 451216903 series 3022979
God is… die bron
Ek wil jou nooi om vandag te onwaak vir ‘n woord: dankie.
Dis nie vanselfsprekend dat dit ‘n woord is wat deel is van ons woordeskat waarmee ons die lewe beskryf nie. Ons sukkel soms om die woorde te vind wat ons emosies akkuraat beskryf. Die skrywer en spreker, Brené Brown, het bekend geraak vir haar navorsing oor menslike emosies, se navorsing wys dat ons gemiddeld 3 woorde het waarmee ons die landskap van emosie beskryf: happy, mad, sad.
Hierdie drie emosies is nie omvattend genoeg vir ons ervaring van die lewe nie. So as dit die enigste hours is wat ons het, gaan daar so baie emosies verlore gaan.
– André Serfontein
Kyk saam live:
Of kyk hier na die preekopname:
10 פרקים