'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
1
WEESKINDERS: DIE MENSE VAN PLATFONTEIN deur Fritz Klaaste en Johann Pieterse
57:51
57:51
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
57:51
Die !Xu en Khwe het in vrede en harmonie geleef in die suide van Angola en die noorde van Namibië. Die Portugese Weermag het hierdie natuurmense opgekommandeer om saam met hulle te veg in die Angolese Vryheidsoorlog van die jare 70. Met die onttrekking van Portugese troepe uit Angola, is hulle ‘n nuwe bataljon van SA Weermag, 31 Bataljon, opgeneem.…
…
continue reading
1
OP SOEK NA LEVONA: DIE ZEPHANY NURSE-VERHAAL deur Heindrich Wyngaard
23:37
23:37
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
23:37
Heindrich Wyngaard herbesoek die Zephany Nurse-verhaal. Sy is in 1997 as ‘n drie dae oue baba uit die hospitaal gesteel, en is in 2015 as ‘n matrikulant met haar biologiese ouers herenig. Haar steelma is in 2016 tot tien jaar tronkstraf gevonnis, en is ‘n jaar gelede op parool vrygelaat. Heindrich het in 2015 die eerste boek oor die gebeure geskryf…
…
continue reading
1
DIE NALATENSKAP VAN JERRY WATT EN DIE ROCKETS deur Carla Mackenzie
24:14
24:14
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
24:14
Carla Mackenzie kyk na die kleurvolle geskiedenis van wyle Jerry Watt en die internasionaal bekende The Rockets. Dié groep van vyf mans het op die Kaapse Vlakte begin, maar het later jare die verhoog gedeel met internasionale musiektalent soos Usher, Luther Vandross en selfs die Spice Girls! Vir die eerste keer sedert 1971 het die groep sonder Jerr…
…
continue reading
1
VLUG NA WAAR? VLUGTELINGE IN SUID-AFRIKA deur Martelize Brink
26:04
26:04
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:04
In Desember 2023 was daar 1 334 174 asielsoekers en vlugtelinge in Suid-Afrika. Martelize Brink gee perspektief met verwysing na die internasionale konteks van vlugtelinge. Die fokus is op internasionale en plaaslike politiek, gemeenskapsorganisasies en die mense wat moes vlug. Hoe hervestig vlugtelinge hulleself, soms binne ‘n land waar hulle nie …
…
continue reading
1
AS TWEE SAAM LOOP deur Ina Strydom
25:01
25:01
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:01
Die akteurspaar, Carel Trichardt en Petru Wessels, is ses dekades in die bedryf – en net so lank getroud. Hulle vertel van hoogtepunte in hulle loopbane, rn praat oor kompetisie, toewyding en ouderdom, en die belangrikheid van stories. Hulle vertel ook hoe ‘n mens só lank getroud bly.על ידי RSG
…
continue reading
1
JONK, SWART EN AFRIKAANS deur Christelle van Tonder
25:00
25:00
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:00
Patrick Shabangu is 'n jong swart man wat Afrikaans groot geword het. Maar sy storie is nie so eenvoudig nie. Patrick se biologiese ouers het vir die Van der Bijl-gesin as huishulp en tuinjong gewerk toe Patrick se ma in 1987 swanger word met hom. In 1994 sou Patrick as sesjarige die eerste swart kind in Elarduspark Laerskool wees. Patrick vertel v…
…
continue reading
Die meeste ouers het hulle kinders se beste belange op die hart. Deel hiervan is die kind se toekoms. Waarheen is hulle op pad, watter geleenthede kan jy hulle bied? Soms kry jy die kans om jou kind met behulp van ‘n beurs na ‘n beter skool te stuur. Of om ‘n talentvolle kind ‘n helpende hand uit hulle omstandighede aan te bied. Help dit werklik op…
…
continue reading
1
DIE VISNETMAKERS VAN DIE WESKUS deur Lizelle de Bruin
24:39
24:39
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
24:39
In St. Helenabaai, 'n skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, is daar 'n groep vroue wat naby die hawe sit en visnette regmaak. Lizelle de Bruin het ‘n dag by hulle spandeer om meer oor die bedryf te leer. Jou eie skêr, ‘n mes, ‘n lang dik naald, groen, rooi en oranje plastiekgaring en ‘n vaardigheid wat oor jare vasgelê is, is …
…
continue reading
Wie ken nie padwoede nie? Wanneer ‘n voertuig voor jou inswaai of skielik rem, is dit moeilik om nie handgebare te maak en selfs te skel nie. Flip Loots praat hierooe met kliniese sielkundige, dr. Philip Janse van Rensburg, ‘n verteenwoordiger van Arrive Alive, advokaat Johan Jonck, asook ‘n paar padverbruikers.…
…
continue reading
1
HISTORIESE OORSIG VAN DIE JUKEBOX deur Haidee Muller-Isaacs
24:29
24:29
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
24:29
Haidee Muller-Isaacs neem jou op 'n nostalgiese reis na die oorsprong van die Jukebox, lank voor musiekstroomdienste beskikbaar was. Waar kom hierdie blêrkaste vandaan, en hoekom het Suid-Afrika die invoer daarvan in 1949 verbied? Daar is deesdae weer 'n oplewing van belangstelling in ouer blêrkaste onder versamelaars en entoesiaste.…
…
continue reading
1
MY SLIM KOLLEGA deur Elsje van Jaarsveld
25:24
25:24
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:24
Die vinnige vooruitgang van kunsmatige intelligensie is besig om die manier waarop ons werk, te hervorm. Elsje van Jaarsveld delf in hierdie fassinerende verskuiwing, deur te verken hoe alledaagse mense kunsmatige intelligensie in hulle werk en besighede integreer om produktiwiteit en doeltreffendheid te verhoog. Vir besighede bied die integrasie v…
…
continue reading
1
WALMS VOL GEHEIME deur Ettienne Ludick
25:28
25:28
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:28
Damprook het ‘n enorme probleem onder kinders jonger as 18 in Suid-Afrika geword. Wat dit moeilik maak vir opvoeders, is dat anders as rook, damprook nie onmiddelik geruik kan word nie. Ettienne Ludick kyk na die voorkoms van damprook, die gevare en watter rol groepsdruk speel. ‘n Ma en dogter deel hulle ondervinding nadat dit aan die lig gekom het…
…
continue reading
Derrich Gardner "gesels" met Al Debbo. Die SAUK se argief het 'n paar ou onderhoude bewaar, en Derrich het Al se stem gebruik om sy vrae te beantwoord. Hulle was nooit saam in die ateljee nie. Dis 'n kort reis deur die lewe van 'n geliefde legende wat Suid-Afrikaners laat skaterlag het. Tydens sy musiekloopbaan het hy ‘n groot aantal langspeelplate…
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: BOESAK - KERKMAN EN AKTIVIS deur Jody Hendricks
26:51
26:51
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:51
Dr. Allan Boesak het ‘n groot rol in die bevrydingsstryd gespeel - in die kerk, politiek en op gemeenskapsvlak. Hy het ook internasionaal bekendheid verwerf. Hy praat oor sy reis en rol as kerkman en aktivis.על ידי RSG
…
continue reading
1
30 JAAR VAN DEMOKRASIE: ROELF SE ROL deur Jody Hendricks
26:50
26:50
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:50
Suid-Afrika het op 2 Februarie 1990 onherroeplik verander met aankondiging deur die destydse president FW De Klerk dat Nelson Mandela ná 27 jaar uit die tronk vrylaat sal word, en dat politieke organisasies soos die ANC, PAC en AZAPO nie meer verban is nie. Onderhandelinge tussen die NP, ANC en ander politieke partye het kort daarna begin oor die p…
…
continue reading
1
ANARGIE SONDER ANTIBIOTIKA deur Ettienne Ludick
25:23
25:23
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:23
Sedert Fokofpolisiekar hulle verskyning in 2003 gemaak het, het hulle die Afrikaanse musiekbedryf in 'n ander rigting gedwing. Terwyl konserwatiewes warm onder die kraag was, het duisende ondersteuners die groep gevolg, honger vir 'n verandering in Afrikaans en sy musiek. Fokofpolisiekar vier in 2024 hulle mondigwording… 21 jaar van nié die norm we…
…
continue reading
1
WUPPERTAL: STAP VIR STAP DIE TOEKOMS IN deur Johan Rademan
26:21
26:21
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:21
Op Oujaarsaand in 2018 breek ‘n verwoestende brand op Wuppertal in die Cederberge uit. Skaars twee jaar later oorstroom die Tra-trarivier die Morawiese sendingdorpie. Johan Rademan het die RSG-mikrofoon tot in die hartjie van die 1830-dorpie geneem, en met gemeenskapsleier Barend Salamo as gids, gekyk hoe sake nou staan. Hulle het ook van die 16 bu…
…
continue reading
1
AS MENSE SÁÁM SING – DIE ALCHEMIE VAN KOORSANG deur Ina Strydom
26:29
26:29
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:29
Koorsang is byna so oud soos die mensdom self, en deur die eeue heen betower dit gehore en begeester sangers. Die geheim van koorsang lê in die vermoë om die verskillende sangers in harmonie te laat sing. Die kuns om dié stemsoorte en individue met verskillende agtergronde en uit verskillende kulture te laat saamsmelt tot ’n eenheid, is die kuns va…
…
continue reading
1
SÓ KLINK DISTRIK SES deur Haidee Muller-Isaacs
28:09
28:09
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
28:09
Haidee Muller-Isaacs diep stories op van vergete musiekskatte uit Distrik Ses, die kleurryke gebied in Kaapstad se middestad in die jare 60. Dit plaas die kollig op musiekstories van talentvolle musieklegendes uit dié multikulturele woonbuurt, sommiges wat in weerwil van hulle talent, nooit genoeg blootstelling gekry het nie.…
…
continue reading
1
DIE PADKAART VAN JOU DROME deur Flip Loots
25:02
25:02
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:02
Alle mense droom, maar nie almal onthou hulle drome nie. Wat is drome? Hoekom laat party jou glimlag, en ander word nagmerries? Het drome betekenis? Wat gebeur wanneer jy droom? Hou drome verband met wat ek elke dag beleef? Het dit ook godsdienstige betekenis? Flip Loots het by kundiges soos prof. Kobus Maree, prof. Marius Nel en Esté Geldenhuys ga…
…
continue reading
1
GOD DIE DIGTER, ‘N HULDIGING VAN TT CLOETE deur Ina Strydom
28:12
28:12
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
28:12
Tien jaar gelede, enkele dae voor die bekroonde digter en akademikus, TT Cloete, se 90e verjaarsdag, het hy met Ina Strydom gepraat oor sy lewe en werk; oor sy digterskap en ouderdom, en oor genade. Dié heruitsending van die profieldokumentêr is as huldiging van dié merkwaardige mens, wat vanjaar 100 jaar oud sou wees.…
…
continue reading
1
AS 'N MAN KNAK deur Elsje van Jaarsveld
26:51
26:51
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:51
Elsje van Jaarsveld ondersoek die verskynsel van uitbranding, wat al hoe meer voorkom. Profesionele persone, van sielkundiges tot mode-ontwerpers, deel hulle ervarings, wat wys dat hierdie probleem nie beperk is tot 'n spesifieke beroepsgroep nie, maar eerder 'n universele uitdaging is op verskeie lewensterreine. Daar is ook insigte van akademici e…
…
continue reading
1
VYF VLUGVOETIGE VOETBÔLLERS deur Heindrich Wyngaard
23:10
23:10
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
23:10
Die fokus van hierdie dokumentêr is rugbyspelers wat oor die X-faktor beskik is. Wat onderskei spelers met vlugvoetigheid of flair, en wie was hulle voorgangers?על ידי RSG
…
continue reading
1
MARINEMISDAAD deur Martelize Brink
25:52
25:52
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:52
Navorsing deur die VN se Voedsel- en Landbou-organisasie beraam dat Suider- en Oos-Afrika jaarliks in die omgewing van R12,2 miljard aan onwettige en ongerapporteerde visvang verloor. Hulle skat verder dat 85% van visvoorrade wêreldwyd nou ten volle ontgin word, en onwettige dat visvang en van die hoofbydraers is. Wie neem die voortou om die oploss…
…
continue reading
1
KONTANT OP DIE KANT deur Renaldo Schwarp
28:21
28:21
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
28:21
Vanaand val die soeklig op Side Hustles (oftewel kantjoppies). In ‘Kontant op die kantlyn’ ‘n dokumenter deur Renaldo Schwarp, bekyk media persoonlikheid en RSG omroeper hierdie besigheidsvorm van nader. ‘Side Hustles’ is soveel meer as net ekstra inkomste verdien, dit is ‘n manier hoe alledaagse Suid-Afrikaners hul eie verhale herskryf.…
…
continue reading
1
290 JAAR IN DIE SANDPUT deur Marize de Klerk
27:23
27:23
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:23
Kuier saam met gesoute joernalis, Marize de Klerk, op die jukskeibaan en vind uit hoe jukskei oor die afgelope bykans 3 eeue van uitspanspeletjie tot internasionaal erkende sportkode ontwikkel het en beoefen en geniet word.על ידי RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 3 deur Flip Loots
50:09
50:09
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
50:09
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?על ידי RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 2 deur Flip Loots
47:04
47:04
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
47:04
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?על ידי RSG
…
continue reading
1
WAT KLAP DASOE OPPI KAAPSE VLAKTE – DEEL 1 deur Flip Loots
50:13
50:13
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
50:13
Bendegeweld, dwelmmisbruik, intimidasie, moord en disfunksionele gesinne op die Kaapse Vlakte kom onder die vergrootglas. Inwoners van die Vlakte vertel van die gespanne en hartseer omstandighede waaronder mense daar leef. Is daar hoop?על ידי RSG
…
continue reading
1
DIVA, IN DIE WARE SIN VAN DIE WOORD deur Ina Strydom
27:26
27:26
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:26
Die sopraan, Emma Renzi, was die eerste Suid-Afrikaner wat in die La Scala Operahuis in Milaan gesing het. En om in dié heiligdom van opera suksesvol te wees, vereis baie harde werk en toewyding. Sy het op 8 April vanjaar 97 jaar oud geword.על ידי RSG
…
continue reading
1
TIK OP DIE PLATTELAND deur Martelize Brink
28:01
28:01
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
28:01
Goedkoop, maklik om te vervaardig, hoogsverslawend, destruktief. Tik-, of metamfetamien-afhanklikheid, verwoes Suid-Afrika se klein dorpies. Die persepsie dat dwelms meer misbruik word in Sodom en Gomorra, die groot stede van die wêreld, is ‘n mite.על ידי RSG
…
continue reading
1
‘N MOSAÏEK VAN EENDERS EN ANDERS WEES deur Lizelle de Bruin
26:46
26:46
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:46
‘n Filosofiese ondersoek na mense se eenders en anders wees, en hoe dit op verskillende vlakke van die wetenskap, taal, politiek en kuns uitspeel. In 'n wêreld waar ons toenemend met mekaar verbind word, is dit belangrik om die fundamentele vraag van menslike gelykheid en die gedeelde ervarings wat ons saambind, te ondersoek. Dis ‘n simfonie van ge…
…
continue reading
1
LANK LEWE DIE LANGSPEELPLAAT deur Haidee Muller-Isaacs
26:39
26:39
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:39
Die eerste langspeelalbums is in 1948 in die VSA uitgereik. Daar was twee formate, die 10-duim en 12-duim. Die eerste plaaslike langspeelplate is in 1954 in Suid-Afrika uitgereik. Min mense weet dat Maud Damons, ‘n boorling van Distrik Ses, die eerste Bruin vrouesanger was van wie daar ‘n album gemaak is, genaamd The Magic Of Maud. Jy kan meer uitv…
…
continue reading
Daar is ‘n dikwels ‘n besondere verhouding tussen die mens en troeteldiere, wat soms nie in woorde omskryf kan word nie: ‘n diep liefde, geborgenheid en konneksie wat op sielsvlak plaasvind. Diere het ‘n ingebore intuïsie, is opreg, lojaal en gee liefde sonder voorwaarde. Wanneer ons troeteldiere oud of siek raak, staan ons dikwels magteloos, veral…
…
continue reading
1
ESIAS BOSCH: 100 JAAR SE VUURKUNS UIT AFRIKA deur Johan Rademan
26:47
26:47
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:47
Johan Rademan kyk na die baanbrekerswerk en invloed van die pionier-keramiekkunstenaar, Esias Bosch, wat in Witrivier in sy ateljee, Die Randjie, gewoon en gewerk het. Johan gesels met sy drie kinders, Esra, Andre Eva en Anton. Die 97-jarige tydgenoot van Esias Bosch, dr. Pierre Volschenk, is vandag nog net so vurig oor klei. Hedendaagse figure in …
…
continue reading
1
BEURTKRAG: ‘N DONKER SUID-AFRIKA deur Esté de Klerk
27:25
27:25
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:25
2023 is by verre Suid-Afrika se slegste beurtkragjaar ooit. In die afgelope 16 jaar, vandat beurtkrag die eerste keer in 2007 toegepas is, steier Eskom van die een krisis na die volgende. Dít terwyl die regering ‘n mandaat het om voldoende opwekkingskapasiteit aan die land te voorsien. Maar, waar en wanneer en hoekom het die regering gefaal om uitv…
…
continue reading
1
DIE ROYALSKOU: EINDE VAN ’N ERA deur Derrich Gardner
26:22
26:22
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:22
Derrich Gardner kyk terug na die begindae van die skou, hoe die naam "Royal" deur Engeland se Koning Edward VII in 'n dekreet aan hulle toegeken is, die drie oorloë wat die skou beleef het, Covid, konserte, en die toekoms nadat die gronde in Pietermaritzburg verkoop is.על ידי RSG
…
continue reading
1
RANDFIGURE: VERBLIND DEUR BEKENDHEID deur Johan van Lill
26:23
26:23
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:23
Johan van Lill kyk na die mense se fassinasie met omstrede- en randfigure. Kenners bespreek ons neiging om mense te aanbid wat in die openbare oog staan, of dit nou politici, akteurs, musikante of enige ander bekende is. Hoekom het ons 'n drang om na hierdie mense op te kyk en hulle as rolmodelle te sien, selfs al ken ons hulle nie persoonlik nie e…
…
continue reading
1
SOAPVOX - HENRY MYLNE EN VRIENDE deur Sue Pyler-Slabbert
29:08
29:08
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
29:08
Woon 'n rondetafelgesprek by met akteurs soos Gavin van den Berg, Karin Retief, Hugo Taljaard, Vinette Ebrahim, Christo Davids, Denver Vraagom en Kaz McFadden. Jy het hulle leer ken in Ballade vir 'n Enkeling, Egoli en 7de Laan. Almal is deur die jare gelei deur die talentvolle regisseur, Henry Mylne. Daarbenewens is daar verskeie verhoogproduksies…
…
continue reading
1
WORSIE HET 'N WORS GEWORD deur Sue Pyler-Slabbert
26:19
26:19
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:19
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Willie Esterhuizen is 'n genie in komiese tydsberekening. Karakters soos Molly, Boeboe, Frikkadel, Poena, Spanner, Ouboet, Antie Poppie en vele meer het lewe gekry deur sy skryfwerk. Willie en sy broer, Pieter, maak 'n gedugte span waar Willi…
…
continue reading
1
GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 2 deur Esté de Klerk
27:17
27:17
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:17
Genadedood is ‘n emosionele en omstrede onderwerp wat internasionaal én in Suid-Afrika gedebatteer word. Hoewel dit reeds in talle lande gewettig is, is dit steeds in Suid-Afrika teen die wet. Esté de Klerk ondersoek die argumente wat teen mekaar opgeweeg word in die debat vir en teen die wettiging daarvan. In die tweede deel kyk sy onder meer na e…
…
continue reading
1
GENADEDOOD: OM TE STERF MET GENADE - DEEL 1 deur Esté de Klerk
27:12
27:12
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:12
Genadedood is ‘n emosionele en omstrede onderwerp wat internasionaal én in Suid-Afrika gedebatteer word. Hoewel dit reeds in talle lande gewettig is, is dit steeds in Suid-Afrika teen die wet. Esté de Klerk ondersoek die argumente wat teen mekaar opgeweeg word in die debat vir en teen die wettiging daarvan. In die eerste deel kyk sy onder meer na w…
…
continue reading
1
KANSELLASIEKULTUUR: DIE PUNTJIE VAN DIE YSBERG deur Johan Rademan
27:40
27:40
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:40
Vier proffesore - Willie Burger van Tuks, Pieter Duvenhage van Akademia, Joan Hambidge van Ikeys en Johann Rossouw van Kovsies - sit om die tafel saam met driemalige Akademiepryswenner Johan Rademan om te kyk na twee kante van die munt oor die moderne verskynsel van skrapping, uitwissing en kansellering van mense in die samelewing. Hulle besin oor …
…
continue reading
1
WAAR NOOT EN WOORD BYMEKAARKOM deur Ina Strydom
26:29
26:29
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:29
‘n Profieldokumentêr oor Tobie Cronjé wat vanjaar 75 word. Dié geliefde akteur en regisseur se werk is welbekend, sy besondere komiese vermoëns, sy gewildste karakters en sy werk in die teater, op televisie en in rolprente. Die dokumentêr fokus op die mens ágter die akteur: sy liefde vir musiek; sy belangstelling in Zen Boeddhisme; sy siening oor t…
…
continue reading
1
TEGNOLOGIE EN DIE IMPAK OP DIE MENS deur Jody Hendricks
25:40
25:40
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:40
Wat moet die balans tussen mens en tegnolgie wees? Navorsing wys dat indien dit nie reg bestuur word nie, kan kunsmatige intelligensie mense se werk oorneem. Jody Hendricks praat met verskeie kenners oor die gevare en geleenthede wat tegnologie vir ons inhou.על ידי RSG
…
continue reading
1
PLOOIE VAN DIE HART deur Johann Pieterse en Veronique van Heyningen
25:30
25:30
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:30
Jonna Heynken, 'n siggestremde vrou van Finland vertel hoe haar lewe verander is deur 'n prins, nie gekleed in goud en silwer nie, maar in roet en vuur. Dis 'n storie wat jou hartsnare sal roer en jou weer sal herinner dat selfs die lelike ook goedheid kan bevat. Kyk deur die oë van 'n blinde persoon, wat ongeag van haar gestremdheid, 'n kanniedood…
…
continue reading
1
DISKOERS: VAN SOKRATES TOT SOSIALE MEDIA deur Johan van Lill
26:42
26:42
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
26:42
Johan van Lill praat met kenners oor hoe goed ons onderleg is in die formulering van argumente en standpunte. Weet ons hoegenaamd hoe om te redeneer oor ’n saak? Om lekker oor ’n saak te kan redeneer, is deel van ons daaglikse diskoers – dit was nog van altyd af daar, maar sosiale media het vir almal van ons ’n platform gegee om ons stemme te laat …
…
continue reading
1
GROOTWORD SONDER 'N PA deur Jody Hendricks
23:57
23:57
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
23:57
Statistieke SA het in 2019 statistiek uitgereik wat wys dat meer as 60% van kinders wat in daardie jaar gebore is, geen besonderhede van die pa bevat het nie. TV-aanbieder Ivor Swartz, wat sonder ‘n pa grootgeword het, beskryf dit as ‘n tikkende tydbom. Jody Hendricks het met verskeie kenners en mense wat sonder ‘n pa grootgeword het, gepraat.…
…
continue reading
1
HARTBEESPOORTDAM, ’N EEU VAN VERWONDERING deur Elsje van Jaarsveld
25:17
25:17
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
25:17
Die Hartbeespoortdam vier vanjaar haar 100e bestaansjaar. Dis ’n merkwaardige mylpaal as mens in ag neem hoeveel terugslae die dam moes trotseer. Die ontwikkeling van die dam is in die vroeë 1900’s lamgelê deur politiek, vloede, oorloë, die Spaanse griep en ingenieursuitdagings. Vandag lok die dam duisende toeriste na die dorp, Hartbeespoort. Ongel…
…
continue reading
1
ALZHEIMERS, ‘N LEWE SONDER ONTHOU deur Johan van Lill
27:03
27:03
נגן מאוחר יותר
נגן מאוחר יותר
רשימות
לייק
אהבתי
27:03
Johan van Lill ondersoek die impak wat Alzheimers en demensie het op die mense om ons. Hoe raak dit die geliefdes wat die pad saam met iemand stap wat aan hierdie siekte ly? Alzheimer is die bekendste vorm van demensie – ‘n neurologiese siekte met ‘n verlies aan algemene kognitiewe vermoëns in 'n voorheen helderdenkende persoon.…
…
continue reading