Artwork

תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Sondag 10 November 2024 Stephan Briel

24:00
 
שתפו
 
Manage episode 449399863 series 2644201
תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.

Lees: Mark 1:9-20.

Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53).

Christenskap behels dissipelskap.

  • Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees.
  • Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening: evangelie van die koninkryk van God – nie die evangelie van verlossing nie!
  • Deur Jesus se koms na hierdie wêreld (kairos) het God die koningsheerskappy en regering kom terugeis wat regtens syne is.
  • God se koninkryk het met Jesus Christus se eerste koms alreeds gekom en deurgebreek in hierdie sondige wêreld, maar is nog nie volmaak teenwoordig nie.
  • Die toekomstige koninkryk van God breek kragtig deur in hierdie sondige wêreld as gelowiges funksioneer in die gawes van die Heilige Gees. Dit is dissipelskap!

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Wat bedoel Johannes en Jesus as hulle sê: “Die koninkryk van die hemel/God het naby gekom”? (vgl Mat 3:1-2 en Mark 1:15)
  • Beskryf die “reeds en die nog nie” van die koninkryk van God.
  • Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk?
  • Kan jy ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees?
  continue reading

286 פרקים

Artwork
iconשתפו
 
כל הפרקים

×
 
Loading …

ברוכים הבאים אל Player FM!

Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

מדריך עזר מהיר

האזן לתוכנית הזו בזמן שאתה חוקר
הפעלה