Artwork

תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Sondag 8 September 2024 Gerco van Deventer

1:08:27
 
שתפו
 
Manage episode 438974066 series 2644201
תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.

Gerco van Deventer word op 3 November 2017 deur Moslem-ekstremiste in Libië ontvoer. Dit net twee dae ná sy aankoms in die land om as paramedikus op 'n projek te werk.

Al-Kaïda in Mali hou hom vir ses jaar aan. In die tyd word hy vir agt maande aan 'n boom vasgeketting as straf oor vermorste water. Verder oorleef hy 'n teregstellingspoging met 'n koeëlwond wat sy voorarm versplinter wat hy dan self moet behandel.

Gedurende sy aanhouding in die woestyn word hy fisies, psigies en geestelik tot die uiterste beproef.

Sy opleiding as 'n 7 Med-soldaat, sy vrou en kind en sy Christelike geloof dra hom deur die tyd as Suid-Afrikaner wat die langste ooit as gyselaar aangehou is.

Luister hoe hy hierdie ses donker jare oorleef het.

  continue reading

283 פרקים

Artwork
iconשתפו
 
כל הפרקים

×
 
Loading …

ברוכים הבאים אל Player FM!

Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

מדריך עזר מהיר