Artwork

תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.
Player FM - אפליקציית פודקאסט
התחל במצב לא מקוון עם האפליקציה Player FM !

Sondag 8 September 2024 Stephan Briel

30:08
 
שתפו
 
Manage episode 438777213 series 2644201
תוכן מסופק על ידי Gereformeerde kerk Bergbron. כל תוכן הפודקאסטים כולל פרקים, גרפיקה ותיאורי פודקאסטים מועלים ומסופקים ישירות על ידי Gereformeerde kerk Bergbron או שותף פלטפורמת הפודקאסט שלהם. אם אתה מאמין שמישהו משתמש ביצירה שלך המוגנת בזכויות יוצרים ללא רשותך, אתה יכול לעקוב אחר התהליך המתואר כאן https://he.player.fm/legal.

Lees: Gen 5: 1-24.

Fokus: Gen 5: 24 (AFR53).

Wandel met God.

  • Hoe het Henog met God gewandel deur Hom te behaag (vgl Heb 11: 5)?
  • Drie algemene maniere waarop mense probeer om God te behaag: dade, aanbidding en godsdiens.
  • Daar is net een manier om God te behaag: geloof (Heb 11: 5-6).
  • Die vorm en betekenis van die werkwoord wandel (v 24) in die Hebreeus, dui op ‘n ware gelowige wat voortdurend God se leiding volg in alles wat hy doen.
  • Ons is almal so naby aan God soos ons self wil wees want die voorhangsel is middeldeur geskeur en ons kan almal kom in die teenwoordigheid van God deur die bloed van Jesus.
  • Henog was die eerste gelowige wat in die Bybel geprofeteer het (Judas 14).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Wat moet eendag op jou grafsteen staan en waarom?
  • Wat is die sleutel tot ‘n lewe van wandel met God? (Heb 11: 5, 6)
  • Watter rol speel dinge soos goeie dade en aanbidding in jou wandel met God?
  • Wat is ‘n vereiste om te kan profeteer?
      continue reading

    291 פרקים

    Artwork
    iconשתפו
     
      Semua episode

      ×
       
      Loading …

      ברוכים הבאים אל Player FM!

      Player FM סורק את האינטרנט עבור פודקאסטים באיכות גבוהה בשבילכם כדי שתהנו מהם כרגע. זה יישום הפודקאסט הטוב ביותר והוא עובד על אנדרואיד, iPhone ואינטרנט. הירשמו לסנכרון מנויים במכשירים שונים.

      מדריך עזר מהיר

      האזן לתוכנית הזו בזמן שאתה חוקר
      הפעלה